Woordwarrel: Hoop 2022

https://lekkervurigeaffere.blog/2022/03/03/woordwarrel-4-2022-inspirasievonk/ Lekkervurig gee die uitdaging. Lance James se nuwe lied “Lied van Hoop” is werklik iets besonders. https://www.youtube.com/watch?v=z4_Gn8gxqkE Daar is altyd hoop dat die son weer sal skyn Daar is altyd hoop dat wolke reën gaan bring Daar is altyd hoop vir gesondheid of beterskap Hoop gee mense krag om voort te gaan al is…… Lees meer Woordwarrel: Hoop 2022