Oppad Rebus toe Hierdie skrywe is totaal en al denkbeeldig. Die groep mense wat hier saam kuier is almal vriende en blogmaats. Seker so tien jaar gelede het ons begin as Towerinne wat heerlike vervolg verhale geskryf het. Elkeen het ‘n beurt gekry om ‘n hoofstuk te skryf en die storie te laat uitbrei tot…… Lees meer Oppad na Rebusfontein.