Woordwarrel: Pampoenspook

Jou inspirasievonk vir vandag is “pampoenspook”.  HesterLeyNel  by https://www.hesterleynel.co.za/2021/10/28/woordwarrel-donderdag-pampoenspook-28-okt-2021/ het die week se woordwarrel voorgestel. Gaan lees gerus hoe die uitdaging werk op haar webwerf. Hier in NZ doen hul Halloween elke jaar op 31e Oktober. Gister vertel ek dit vir my liewe suster. En weet jy wat haar reaksie is? OP SONDAG? Moes toe…… Lees meer Woordwarrel: Pampoenspook

Aandagafleibare kind. Eie ondervinding

Na aanleiding van Toortsie se inskrywing oor ADHD , voel ek om te vertel oor die ondervinding wat ek hierdie week opgedoen het met ‘n seuntjie, wat ek J noem. Vooraf inligting: Hierdie kind is ‘n riller. As ‘n mens nie ‘n bietjie van omstandighede weet nie kan ‘n mens glo dat hy regtig die…… Lees meer Aandagafleibare kind. Eie ondervinding

Maandag=Wasdag no 11: Kinderliefde

Jammer, jammer, mense ek het die inskrywing reeds in no 9 gedoen! Hiers ons weer op n Maandag en Maandag =Wasdag. Skryf mense, skryf. Afrikaans is n heerlike taal om te gebruik. Almal wat Afrikaans is kan saam met my skryf. Ek gee n paar sleutelwoorde om te gebruik as jy wil, of jy kan…… Lees meer Maandag=Wasdag no 11: Kinderliefde