Plaasstorie: Gevleugeldes

Gevleugeldes Sjoe mensdom het ons darem nou avonture met die gevleugeldes gehad! Eers bietjie agtergrond.  Daar is ‘n hele kaboedel tipe kapokhoendertjies in ‘n kampie net agter my kamer. Eers was dit net die uitgegroeide hoendertjies(ek dink elf van hulle) en later is die kuikens wat Stella, skoondogter, in haar broeimasjien uitgebroei het (ek dink…… Lees meer Plaasstorie: Gevleugeldes

Plaasstorie: Die hoenders in.

Die hoenders in. Oe-la-la, hierdie vrou van die enkelkamer blyplek was vanoggend behoorlik die hoenders in. Sy het in haar binneste geswets dat die see nie die hoender sou kon skoon was nie. Sy, dis nou die enkelkamer vrou, sit vanoggend rustig op haar ‘luie seun’ stoel. Die uitsig deur haar venster is soos Kameel…… Lees meer Plaasstorie: Die hoenders in.

Hoe dit gekom het dat… Plaasopwinding

Hoenders en beeste. Hie-ha, cowboys hier kom ons. Na die Paasnaweek se trekkery het ek gou oor gery om te gaan kyk hoe dit met die familie op die plaas gaan. Die trekkery was senutergend gewees. Eers is die groot masjiene waarmee my seun sy elektroniese bordjies gemaak en gebak het opgelaai. Hy het vir…… Lees meer Hoe dit gekom het dat… Plaasopwinding