Etiket: drome

  • Maandag=Wasdag no 21 2020: Drome

    Maandag is weer hier en ons hang weer wasgoed uit. Ons kry nogal koud, dis woes winderig en beste is dit re├źn saggies nog die hele dag. Kom en deel asseblief iets oor jou drome met my en ander lesers. Ons skryf Afrikaans en geniet ons gate uit. Dankie aan Kameel wat ewe getrou geskryf […]