Hester gee vir ons die inspirasievonk: VERSLAWING. https://af.wikipedia.org/wiki/Verslawing Verslawing is ‘n breinversteuring wat gekenmerk word deur kompulsiewe betrokkenheid by lonende stimuli ondanks nadelige gevolge.[1][2][3][4][5][6] Ondanks die betrokkenheid van ‘n aantal psigososiale faktore, ‘n biologiese proses — een wat veroorsaak word deur herhaalde blootstelling aan ‘n verslawende stimulus — is die kern patologie wat die ontwikkeling…… Lees meer Woordwarrel: Verslawing 2022
Etiket: dink
Woordwarrel: -ismes
Lekkervurig bied hierdie week se woordwarrel aan. Sy is een wat met woorde kan toor en goël. Gaan lees gerus hier https://lekkervurigeaffere.blog/2021/10/21/woordwarrel-donderdag-inspirasievonk-21-oktober-2021/ wat sy aanbied en lees sommer hoe die woordwarrel werk (lekker praat die w’s met my; woordwarrel werk werklik.) -ismes Woorde wat op -isme/s eindig het my verstom laat staan omdat daar so…… Lees meer Woordwarrel: -ismes
Maandag=Wasdag 21: Ingesteldheid
Betekenis: ingesteldheid Ek kon nie die woord se betekenis vind in my 1961 Verklarende Afrikaanse Woordeboek van Kritzinger et al. nie. Gesteldheid: beteken- toestand of staat. Dit moet maar doen vir nou. Ingesteldheid Verlede week Woensdag word ons vir drie dae in inperking, in vlak 4, geplaas. Vrydag word dit nog aangeskuif na Dinsdag aand…… Lees meer Maandag=Wasdag 21: Ingesteldheid
Maandag=Wasdag 9:Eina
Hiers ek uiteindelik weer terug by Maandag= Wasdag. Ek het heerlik twee maande geteken en met waterverf begin eksperimenteer. Stadig maar seker kom ek in die ding om met selfvertroue te skilder. Nou is dit weer tyd dat ek voort gaan met skryf. Skryf in Afrikaans. Afrikaans lê my na aan die hart. Almal is…… Lees meer Maandag=Wasdag 9:Eina
Nabetragting van 2019 se NaNoWriMo.
Nabetragting 25/11/2019 Verlede jaar het ek die eerste keer deelgeneem aan NaNoWriMo(2018). Ek het in die begin van 2018 my eerste boekie gepubliseer wat oor die eerste ses jaar van my lewe is. My November skrywe was toe die onthou van my lewe van my eerste skooldag tot die einde van my studie as onderwyser…… Lees meer Nabetragting van 2019 se NaNoWriMo.
Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 7
Voorspel jou boek se inhoud: Jy gaan nou net ‘n twee delige voorspelling doen. Die twee dele wat jy gaan gebruik is 1. die toneel(scene)met belangrike aksie of argument en dit koppel aan 2. oogpunt (point)of waarde en waarom dit daar is. Die betekenis is waarna die leser gaan soek. Jy het nou die hoekom,…… Lees meer Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 7
Hoekom net praat oor ‘n boek om te skryf? Begin tog net
Hoe kan ek ophou om net te praat oor die boek wat ek wil skryf en dit net te doen? Ek het begin om ‘n tien dag uitdaging te doen. Daar is nege belangrike vrae of opdragte om te beantwoord om die boek te begin. As jy belangstel kan jy my volg en ook saamdoen.…… Lees meer Hoekom net praat oor ‘n boek om te skryf? Begin tog net