(My ou laptop wil nie WordPress oopmaak nie dis hoekom ek eers vandag se wasgoed uithang) Maandag breek aan. Die wasgoed moet gehang word, maar ai, die wasvrou is half lui vandag.Almal wat lus het om ‘n bietjie in Afrikaans te skryf is welkom om ietsie te skryf. Pos of ping jou pos-skakel in my…… Lees meer Maandag=Wasdag no 6 2019
Etiket: beskryf
Om ‘n boek te skryf: Sessie 9
Waar eindig jou boek? Hoe die boek eindig gaan help om die verloop van jou boek te beheer. Onthou die einde kan ook met verloop van jou skrywery verander. Dit gee egter momentum aan jou skrywe om te weet waar als gaan/kan eindig. Daar is iets om op te konsentreer terwyl jy skryf. Aksie stap:…… Lees meer Om ‘n boek te skryf: Sessie 9
Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 7
Voorspel jou boek se inhoud: Jy gaan nou net ‘n twee delige voorspelling doen. Die twee dele wat jy gaan gebruik is 1. die toneel(scene)met belangrike aksie of argument en dit koppel aan 2. oogpunt (point)of waarde en waarom dit daar is. Die betekenis is waarna die leser gaan soek. Jy het nou die hoekom,…… Lees meer Om ‘n Boek te Skryf: Sessie 7
Om ‘n boek te skryf: Sessie 4
Wat is jou “punt” om die boek te skryf? Lesers lees om te ontspan of om meer te wete te kom. Lesers wil dit geniet. Daar is ‘n rede waarom jy aan die skryf van ‘n boek dink. Dis omdat jy iets het om te sê. As niks jou gestemuleer het om oor te skryf…… Lees meer Om ‘n boek te skryf: Sessie 4