Verposing Maandag=Wasdag gaan bietjie rus en oorstaan tot Desemder. Ek gaan deelneem aan Dit is die tweede jaar dat ek deelneem. Verlede jaar het ek 50 000 woorde voltooi in 30 dae. Ek het al my gedagtes neergeskryf oor my jare en ervarings op skool. Van graad een tot matriek en daarna drie jaar onderwysopleiding.…… Lees meer NANOWRIMO neem oor Maandag=Wasdag staan oor tot Desember
Etiket: begin
Skrywersblok
Skryf dit neer “Begin skryf, maak nie saak wat of waar nie. “Die water vloei nie voordat die kraan nie oopgedraai word nie.” – Louis L’Amour Dis frustrerend maar waar: die enigste manier om deur skrywersblok te breek is eenvoudig om te begin skryf. Gelukkig is daar darem maniere om te help om jou by…… Lees meer Skrywersblok
Om ‘n Boek te skryf: Sessie 10 – einde
Hoekom skryf jy die boek? Die mite bestaan dat ‘n skrywer se boek sommer uit die lug val. Ook is ons geneig om te dink dat jy as skrywer gebore word. Sodra daar gewerk moet word om ‘n sukses te maak van die skryf van ‘n boek word daar besluit dat alles van buite die…… Lees meer Om ‘n Boek te skryf: Sessie 10 – einde