Maandagmiddag was daar ‘n tydjie dat dit nie gereën het nie. Ouma probeer elke middag om so vier uur se kant in te gaan, in die hoof huis, om Beatrix uit te nooi om buite toe te gaan vir bietjie vars lug. Dit is ons oefen tyd volgens Bea. Sy organiseer haar Ouma sodat daar…… Lees meer ‘n Middag in Beatrix se lewe.