Hoe dit gekom het…Positiewe toets

  Liewe Covid Amper twee weke terug, Dinsdagoggend nadat ek klaar aangetrek was, en reg was om Beatrix skool toe te vat, tref ‘n onverwagse aankondiging my vol tussen die oë. Bea toets positief vir Covid en ons, as naaste kontak, moet vir tien dae afsonder. Goed en wel, dis ‘n hele omwenteling vir almal.…… Lees meer Hoe dit gekom het…Positiewe toets