Etiket: Bea

  • Nuwe begin-nuwe plaasstorie

    Uiteindelik weer ‘n begin 29/08/2022 Na ‘n tydperk van laaglê het ek vandag weer ‘n gevoel gekry om te wil skryf wat hier gebeur. Alles was die afgelope maande net te veel om te verwerk. Die aanpassing was moeilik en selfs amper te veel vir my gemoed. Gelukkig na ‘n ten ene laste dr besoek, […]