Ritme en orde 7/07/2022 Ritme en veral orde is ‘n baie belangrike deel van my leefwyse. Nadat ‘n mens amper ‘n half eeu skool gehou het en met kinders gewerk het kan mens nie sonder ‘n mate van orde regkom nie. My ritme en orde het van Desember 2021 tot op hede Julie 2022 in…… Lees meer Ritme en orde
Etiket: avontuur
Maandag=Wasdag 3:21 – ‘n Avontuur met water
Maandag=Wasdag en dis heerlik op ‘n Maandag om te lees wat almal skryf oor ‘n onderwerp wat elke week op ‘n Maandag verander. Ons skryf in Afrikaans. Afrikaans is baie spesiaal. Kom skryf saam en plak jou skakel of pieng terug in my kommentaar sodat ander lesers ook kan lees wat jy vertel. ‘n Avontuur…… Lees meer Maandag=Wasdag 3:21 – ‘n Avontuur met water
Griekeland in krisis 1974
Die groep van 120 is verkeerd ons was net 72 waarvan ons 36 in Griekeland. Terugblik op 1974 Ek besef hierdie “Lock Down” in Maart 2020 en Corona virus is baie ernstiger as die posisie waarin ek in 1974 beland het met die sluiting van Griekeland se grense. Tog het dit ‘n blywende indruk gemaak.…… Lees meer Griekeland in krisis 1974
Maandag=Wasdag no 12. Wat ‘n avontuur!
Ek hang net gou nuwe wasgoed op. Ek op die oomblik ‘n plaasvrou! Dis katte, honde, skape, hoenders en kuikentjies. Ongelukkig is die weer so sleg dis gladnie baie aangenaam nie. Hier skryf ons in Afrikaans. Almal mag ‘n stuiwertjie in my arm beurs gooi as julle so voel. Vertel van n heerlike, opwindende avontuur…… Lees meer Maandag=Wasdag no 12. Wat ‘n avontuur!