Maandag=Wasdag 11: Vrywillige naastehulp.

Maandag is weer met ons. Ek hoop dat die week goed verloop het. Hier wil dit steeds nie koud word nie of laat ek liewer sê dis steeds amper somers warm. Daar het darem die naweek heerlike reën geval en is steeds reënerig vandag. Die Wasgoed sal maar binne moet hang. Almal wat van Afrikaans…… Lees meer Maandag=Wasdag 11: Vrywillige naastehulp.

Maandag=Wasdag 10: HOU KOERS

10 Hou Koers Maandag het weer aangebreek. Dis weer tyd om wasgoed op te hang. Ek nooi almal, wat lief is vir Afrikaans, om iets saam te skryf. As jy geskryf het kan jy jou skakel by my kommentaar inplak en ander skrywers/lesers kan ook jou stukkie lees en geniet.  Baie dankie aan al die…… Lees meer Maandag=Wasdag 10: HOU KOERS

Maandag=Wasdag no 7: Vreugde en/of plesier

Maandag=Wasdag het aangebreek sonder dat ek dit besef het. Verlede week was ‘n vol week vir my gewees. Baie gedoen gekry. Verlede week se frustrasie het ‘n paar mooi beskrywings opgelewer. Toortsie stel toe nogal voor dat ons bietjie oor vreugde kan gesels. Frannie vertel toe ook oor haar oudword frustrasies. Ek besluit toe dat…… Lees meer Maandag=Wasdag no 7: Vreugde en/of plesier

Skryf ‘n Versie elke dag: Februarie: GELOOF

Ek het Sondag ‘n skakel van die kerk gekry waar hul ‘n uitdaging, veral aan kinders en jong mense, gee. Elke dag word ‘n gegewe versie uit die Bybel net neergeskryf om die dag mee te begin. Elke maand is daar ‘n nuwe Tema. Nou het ek besluit om ook ‘n versie elke dag te…… Lees meer Skryf ‘n Versie elke dag: Februarie: GELOOF

Maandag=Wasdag 3:21 – ‘n Avontuur met water

Maandag=Wasdag en dis heerlik op ‘n Maandag om te lees wat almal skryf oor ‘n onderwerp wat elke week op ‘n Maandag verander. Ons skryf in Afrikaans. Afrikaans is baie spesiaal. Kom skryf saam en plak jou skakel of pieng terug in my kommentaar sodat ander lesers ook kan lees wat jy vertel. ‘n Avontuur…… Lees meer Maandag=Wasdag 3:21 – ‘n Avontuur met water

Maandag=Wasdag 2: Iets nuuts

Die tyd vlieg verby. Tweede Maandag=Wasdag. Almal wat van Afrikaans hou is welkom om saam te skryf. Ons skryf vir die lekker van skryf en Afrikaans as taal. Hierdie keer kyk ons bietjie terug na die jaar wat verby is. Het jy iets nuuts begin of gedoen of gemaak? Kom vertel daarvan en sit jou…… Lees meer Maandag=Wasdag 2: Iets nuuts