Dag 10 in my omgewing met ons Lock Down 03/2020

1 April. Dag 10 My plan was om ‘n ernstige stuk te skryf oor hoe my dag verloop maar het daarteen besluit. Ek gaan sommer los en vas skryf oor dinge wat gebeur waar ek hier in afsondering sit. Eerste is  dankbaarheid dat ek nog gesond is en elke oggend kan gaan stap. Nie slenter…… Lees meer Dag 10 in my omgewing met ons Lock Down 03/2020

Aandagafleibare kind. Eie ondervinding

Na aanleiding van Toortsie se inskrywing oor ADHD , voel ek om te vertel oor die ondervinding wat ek hierdie week opgedoen het met ‘n seuntjie, wat ek J noem. Vooraf inligting: Hierdie kind is ‘n riller. As ‘n mens nie ‘n bietjie van omstandighede weet nie kan ‘n mens glo dat hy regtig die…… Lees meer Aandagafleibare kind. Eie ondervinding

Belangrikheid van neerpen (journaling)

Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer. Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is. Eerste Rede:  Neerpen dien as ‘n vingerwysing  om…… Lees meer Belangrikheid van neerpen (journaling)