Behoefte van my hart. Die beste.

Nadat ek Aletta https://nowathome.wordpress.com/ se vinkies in die boom gesien het kom die woorde skielik by my op: Hoog bo die water skommel die vinkies Versamelde gedigte (1980)–C. Louis Leipoldt Die Beste C L Leipoldt Geil lusern in die laagste landjie; Geil groen blare en blomme blou; Aalwyn rooi op die voorste randjie, Rooi soos bloed teen die rotse…… Lees meer Behoefte van my hart. Die beste.

Angstigheid.

Vandag 9/9/2021 geskryf en gebeur. Die lewe het drie weke terug radikaal verander. Die hele New Zealand is in ‘lock down’ in vlak vier geplaas weens een persoon wat buite in die gemeenskap in Auckland positief getoets is vir Delta virus. Ons was in twee weke van tuisbly. Geen kontak met mekaar. Daar word tuis…… Lees meer Angstigheid.

Maandag=Wasdag: Sommer ‘n tjommeltjie.

‘n Tjommeltjie Vandag voel ek sommer net lus om te tjommel. Klink en proe die woord ‘tjommel’ nie lekker op die oor en tong nie? Daar het reeds so baie gebeur vandat ek laas regtig behoefte gehad het om te skryf.  Vir twee weke het ek nie my Engelse skryfsessie bygewoon nie. Hoekom kan jy…… Lees meer Maandag=Wasdag: Sommer ‘n tjommeltjie.

Maandag=Wasdag 39: Sê-goed en sommer net.

Die laaste Wasdag vir 2020. Daar is regtig lekker geskryf die afgelope maande. Hierdie keer het ek gedink om sommer sulke los stukkies te skryf.  Ek het ‘n klompie sê-goed neer geskryf. Jy mag hul almal in ‘n denkbeeldige storie gebruik of net een uitsoek om oor te praat. As jy nog nuwe gesegdes ken…… Lees meer Maandag=Wasdag 39: Sê-goed en sommer net.

Kouse, kouse,kouse

Crista: https://christavanstaden.com/2020/07/09/sykouse-in-qazaqstan/ skryf oor sykouse wat sy moes dra toe sy skoolgehou het vroeër jare. Hester: https://www.hesterleynel.co.za/2020/07/12/sykouse-tights-pantyhose-skinny-jeans-leggings-en-jeggings/ skryf ‘n hele interessante blog oor sykouse, broekiekouse  en vandag se jeggings Ek kan die volgende byvoeg: Terwyl ek op kollege was het ons steeds sykouse gedra met skoene. Veral ook  in die winter en as ons gaan…… Lees meer Kouse, kouse,kouse