#WOORDWARREL, AFRIKAANS In die gees van die feesgety, warrel ‘n vrolike storie met ‘n warrelknoop. Die volgende moet alles ingesluit word in jou vrolike verhaal: Gunsteling dierGunsteling blom of boom of natuurverskynsel (klippe, grasse, patrone)Gunsteling plek in die natuur (berg, rivier, see, vlaktes….)Gunsteling kleurLaastens, span alliterasie en assonansie inMik vir 600 woorde of meer. Niks minder. Warrel woerts-warts woordryk en vertel…… Lees meer Woordwarrel: Alliterasie assonansie
Kategorie: Skets
Kyk jou bangwees in die oë.
Ons is almal bang om oor sekere dinge te praat of te skryf. Maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Die ses weke van “face your fears het Maandag afgeskop met ‘n harde knal. Ek het die volgende net rofweg vertaal: Vind woorde om jou uit te druk. Geen woord stilte nie.…… Lees meer Kyk jou bangwees in die oë.
Maandag=Wasdag 10: HOU KOERS
10 Hou Koers Maandag het weer aangebreek. Dis weer tyd om wasgoed op te hang. Ek nooi almal, wat lief is vir Afrikaans, om iets saam te skryf. As jy geskryf het kan jy jou skakel by my kommentaar inplak en ander skrywers/lesers kan ook jou stukkie lees en geniet. Baie dankie aan al die…… Lees meer Maandag=Wasdag 10: HOU KOERS
Maandag=Wasdag 2: Iets nuuts
Die tyd vlieg verby. Tweede Maandag=Wasdag. Almal wat van Afrikaans hou is welkom om saam te skryf. Ons skryf vir die lekker van skryf en Afrikaans as taal. Hierdie keer kyk ons bietjie terug na die jaar wat verby is. Het jy iets nuuts begin of gedoen of gemaak? Kom vertel daarvan en sit jou…… Lees meer Maandag=Wasdag 2: Iets nuuts