Nabetragting van 2019 se NaNoWriMo.

Nabetragting 25/11/2019 Verlede jaar het ek die eerste keer deelgeneem aan NaNoWriMo(2018). Ek het in die begin van 2018 my eerste boekie gepubliseer wat oor die eerste ses jaar van my lewe is. My November skrywe was toe die onthou van my lewe van my eerste skooldag tot die einde van my studie as onderwyser…… Lees meer Nabetragting van 2019 se NaNoWriMo.

NANOWRIMO neem oor Maandag=Wasdag staan oor tot Desember

Verposing Maandag=Wasdag gaan bietjie rus en oorstaan tot Desemder.  Ek gaan deelneem aan  Dit is die tweede jaar dat ek deelneem. Verlede jaar het ek 50 000 woorde voltooi in 30 dae. Ek het al my gedagtes neergeskryf oor my jare  en ervarings op skool. Van graad een tot matriek en daarna drie jaar onderwysopleiding.…… Lees meer NANOWRIMO neem oor Maandag=Wasdag staan oor tot Desember