Hoekom pampoen van alle dinge? Van huis uit, as ‘n Nederlander. het ek as kind nooit met pampoen te doen gekry nie. Ons het net nie pampoen gekry nie omdat dit onbekend was. In die koshuis het ek vir die eerste keer pampoen gekry. Dit was so-so vir my. Ek was nooit ‘n groot soettand…… Lees meer Hoe dit gekom het dat… ons pampoen eet
Kategorie: kinders
Woordwarrel: Verslawing 2022
Hester gee vir ons die inspirasievonk: VERSLAWING. https://af.wikipedia.org/wiki/Verslawing Verslawing is ‘n breinversteuring wat gekenmerk word deur kompulsiewe betrokkenheid by lonende stimuli ondanks nadelige gevolge.[1][2][3][4][5][6] Ondanks die betrokkenheid van ‘n aantal psigososiale faktore, ‘n biologiese proses — een wat veroorsaak word deur herhaalde blootstelling aan ‘n verslawende stimulus — is die kern patologie wat die ontwikkeling…… Lees meer Woordwarrel: Verslawing 2022
Maandag=Wasdag no 7: Vreugde en/of plesier
Maandag=Wasdag het aangebreek sonder dat ek dit besef het. Verlede week was ‘n vol week vir my gewees. Baie gedoen gekry. Verlede week se frustrasie het ‘n paar mooi beskrywings opgelewer. Toortsie stel toe nogal voor dat ons bietjie oor vreugde kan gesels. Frannie vertel toe ook oor haar oudword frustrasies. Ek besluit toe dat…… Lees meer Maandag=Wasdag no 7: Vreugde en/of plesier
Maandag=Wasdag: 35 Kind/ers
Elke Maandag plaas ek ‘n nuwe woord of onderwerp waaroor ons kan skryf. Almal is welkom om te skryf solank jy dit in Afrikaans doen. Dis lekker om Afrikaans te praat en te skryf. Die taal is so kleurvol en vol onverwagse uitdrukkings wat mens veel plesier verskaf. Daar is geen perk op hoe lank…… Lees meer Maandag=Wasdag: 35 Kind/ers
Liewe Heksie
Wie onthou vir Liewe Heksie? Ek het vir my Liewe Heksie se Omnibus gekoop. Nou lees ek saans voor ek gaan slaap vir Trompie n Heksie storie. Dit kalmeer my totaal en al en laat my lekker slaap. https://www.youtube.com/watch?v=XYGmNs6274A
Kinderprenteleesboek
Ek het vir 21 dae ‘n heerlike kursus gedoen om ‘n kinderstorie te skryf. Dit was ‘n nuwe ondervinding vir my. Ek het baie geleer. Dis vir kleintjies 3-5 jaar wat nog nie baie lank kan luister of aandag gee nie. Die illustrasies gaan natuurlik ook ‘n groot rol speel. Die storie is in Engels.…… Lees meer Kinderprenteleesboek
‘n Tyd om te besin Mei 2020
‘n Tyd om te besin 15 Mei 2020 Prediker 3:1-11 Prediker 3:1-11 ABA Daar is ‘n regte tyd vir alles, elke ding in hierdie wêreld gebeur op die regte tyd. Daar is ‘n tyd om gebore te word en ‘n tyd om te sterf, ‘n tyd om te plant en ‘n tyd om plante uit…… Lees meer ‘n Tyd om te besin Mei 2020
Oud leerders en nog wat…
Christa skryf oor leerders wat die juffrou nie ken nie as hul uit die skool is. Dit is waar in gevalle as die juffrou nie lank met hul gewerk het nie. https://christavanstaden.com/2020/04/28/as-leerders-weet-dat-juffrou-kan-brei/ Ek het ‘n hele paar jare in plattelandse skole skool gehou. Almal het mekaar geken. Almal het ook geweet waar wie was en…… Lees meer Oud leerders en nog wat…
Maandag=Wasdag no 24: Sport/s
Hierdie wasdag het so vinnig gekom dat ek skaars tyd het om my draaie behoorlik te loop. Die wind waai asof hy daarvoor betaal word. Dis kurk droog en daar is geen vooruitsig vir reën nie. Ek het weer die nuwe skooljaar aangepak en alles is weer volstoom aan die gang. Hierdie week se skrywe…… Lees meer Maandag=Wasdag no 24: Sport/s
Aandagafleibare kind. Eie ondervinding
Na aanleiding van Toortsie se inskrywing oor ADHD , voel ek om te vertel oor die ondervinding wat ek hierdie week opgedoen het met ‘n seuntjie, wat ek J noem. Vooraf inligting: Hierdie kind is ‘n riller. As ‘n mens nie ‘n bietjie van omstandighede weet nie kan ‘n mens glo dat hy regtig die…… Lees meer Aandagafleibare kind. Eie ondervinding