Woordwarrel: Alliterasie assonansie

#WOORDWARREL, AFRIKAANS In die gees van die feesgety, warrel ‘n vrolike storie met ‘n warrelknoop. Die volgende moet alles ingesluit word in jou vrolike verhaal: Gunsteling dierGunsteling blom of boom of natuurverskynsel (klippe, grasse, patrone)Gunsteling plek in die natuur (berg, rivier, see, vlaktes….)Gunsteling kleurLaastens, span alliterasie en assonansie inMik vir 600 woorde of meer. Niks minder. Warrel woerts-warts woordryk en vertel…… Lees meer Woordwarrel: Alliterasie assonansie

Behoefte van my hart. Die beste.

Nadat ek Aletta https://nowathome.wordpress.com/ se vinkies in die boom gesien het kom die woorde skielik by my op: Hoog bo die water skommel die vinkies Versamelde gedigte (1980)–C. Louis Leipoldt Die Beste C L Leipoldt Geil lusern in die laagste landjie; Geil groen blare en blomme blou; Aalwyn rooi op die voorste randjie, Rooi soos bloed teen die rotse…… Lees meer Behoefte van my hart. Die beste.