Hoe dit gekom het…Positiewe toets

  Liewe Covid Amper twee weke terug, Dinsdagoggend nadat ek klaar aangetrek was, en reg was om Beatrix skool toe te vat, tref ‘n onverwagse aankondiging my vol tussen die oë. Bea toets positief vir Covid en ons, as naaste kontak, moet vir tien dae afsonder. Goed en wel, dis ‘n hele omwenteling vir almal.…… Lees meer Hoe dit gekom het…Positiewe toets

Hoe dit gekom het… onsekerheid. Woordwarrel: Hoop

Die besef, en wete ek moet positief bly kom gereeld by my op. Alles hang af hoe ‘n mens dinge om jou aanvaar en hanteer. Tog, ek is ook ‘n mens met gevoel en behoeftes. Op die oomblik voel ek afgesny van alles. Alles maak my benoud. Siekte, alleenheid en dan op die oomblik ouderdom…… Lees meer Hoe dit gekom het… onsekerheid. Woordwarrel: Hoop

Maandag=Wasdag23: Roetine of geen roetine

Kom mense laat ons bietjie hoor, Is jy ‘n roetine mens of nie? Hierdie is ‘n plek waar ons lekker in Afrikaans kuier. As jy saam geskryf het kan jy beslis jou skakel in my kommentaar plak. Ek self sal daarvan hou om te lees wat jy skryf maar ander lesers sal ook beslis belangstel…… Lees meer Maandag=Wasdag23: Roetine of geen roetine

Angstigheid.

Vandag 9/9/2021 geskryf en gebeur. Die lewe het drie weke terug radikaal verander. Die hele New Zealand is in ‘lock down’ in vlak vier geplaas weens een persoon wat buite in die gemeenskap in Auckland positief getoets is vir Delta virus. Ons was in twee weke van tuisbly. Geen kontak met mekaar. Daar word tuis…… Lees meer Angstigheid.

Maandag=Wasdag 21: Ingesteldheid

Betekenis: ingesteldheid Ek kon nie die woord se betekenis vind in my 1961 Verklarende Afrikaanse Woordeboek van Kritzinger et al. nie. Gesteldheid: beteken- toestand of staat. Dit moet maar doen vir nou. Ingesteldheid Verlede week Woensdag word ons vir drie dae in inperking, in vlak 4, geplaas. Vrydag word dit nog aangeskuif na Dinsdag aand…… Lees meer Maandag=Wasdag 21: Ingesteldheid

Maandag=Wasdag 10: HOU KOERS

10 Hou Koers Maandag het weer aangebreek. Dis weer tyd om wasgoed op te hang. Ek nooi almal, wat lief is vir Afrikaans, om iets saam te skryf. As jy geskryf het kan jy jou skakel by my kommentaar inplak en ander skrywers/lesers kan ook jou stukkie lees en geniet.  Baie dankie aan al die…… Lees meer Maandag=Wasdag 10: HOU KOERS