Slaan oor na inhoud
Kreukels en plooie

Kreukels en plooie

Skryfsels oor en uit eie ondervindings

  • Tuiste
  • Wie, wat, waar is ek?

Kategorie: Bybelverse

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

1 Timoteus 4:12 12 Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk(oud) is nie, maar wees jy vir die gelowiges ‘n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid

Published Februarie 16, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, glo, lees, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

1 Johannes 4:16 16 God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.

Published Februarie 15, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse Tagged daagliks, geloof, glo, lees

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

2 Temotïus 3:15 15 en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur geloof in Christus Jesus.

Published Februarie 14, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, glo, lees, versies

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Johannes 14:12 12 Dit verseker Ek julle; wie in My glo, sal ook die dinge doen wat Ek doen; en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader gaan.

Published Februarie 13, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged glo, lees, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Hebreërs 4:14 14 Terwyl ons dan nou n Hoëpriester het wat reeds deur die hemele gegaan het, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan die geloof wat ons bely.

Published Februarie 12, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Sommer net, Versie per dag Tagged glo, lees, versies

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Hebreërs 12:2 2 die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God.

Published Februarie 11, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged glo, kruis, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Galasiërs 3:26 26 Deur hierdie geloof in Christus Jesus is jul nou almal kinders van God.

Published Februarie 10, 2021
Categorized as Afrikaans, Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged geloof, glo, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Jakobus 2:14 14 Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so ‘n geloof ‘n mens red?

Published Februarie 9, 2021
Categorized as Afrikaans, Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged glo, lees, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF.

Johannes 3:36 36 Wie in die Seun glo het die ewige lewe; wie egter aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die straf van God bly op hom.

Published Februarie 8, 2021
Categorized as Afrikaans, Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged glo, leef, vertrou

Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Romeine 10:17 17 Die geloof kom dus deur die prediking wat ‘n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.

Published Februarie 6, 2021
Categorized as Bybel, Bybelverse, Versie per dag Tagged daagliks, luister, skryf, versies

Artikels navigasie

Newer posts Bladsy 1 Bladsy 2 Bladsy 3 Older posts

Kategorieë

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Sluit aan by 22 ander intekenaars

Vertaal(Translate)

Onlangse Bydraes

  • Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: Geloof
  • Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
  • Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
  • Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF
  • Skryf ‘n versie elke dag: Februarie: GELOOF

Tags

beskryf geloof geniet glo lees liefde skryf storie vertel vertrou

Argief

Spam Blocked

279 spam blocked by Akismet

Kategorieë

Kreukels en plooie
Powered by WordPress.com.
Kanselleer

 
Die kommentaar is aan't laai...
Kommentaar
    ×