Boeke laat lesers diep grawe en dink om alles te wete te kom. Slegs as die skrywers weet HOEKOM hul die boek skryf ontstaan daar die diepliggende vlak van die HOEKOM van die skrywer en dit verhoog die intensiteit van ‘n karakter. Mense koop en lees ‘n boek oor die HOEKOM die skrywer dit doen,…… Lees meer Om n boek te begin skryf: Sessie 2 Hoekom