Hoe dit gekom het dat… 3 grondverskuiwing

December 2009 Grondverskuiwing(slip) Die natuur is wonderlik. Op die oomblik kry ons soveel reën  hierdie Desember dat die riviere uit hul nate bars. Die rivierbeddings word gedurig skoongemaak van klippe, stompe en opdrifsels. Ons het selfs ‘n jaar se reën in een dag gekry. Ongelooflik, die Huttrivier oorstroom toe so erg dat van die motors…… Lees meer Hoe dit gekom het dat… 3 grondverskuiwing

Maandag=Wasdag no 8: Opwinding/opgewonde

(Ek kannie glo dat vandag tien jaar gelede die aardbewings in Christchurch plaasgevind het nie.) Dis weer Maandag en die weer speel mooi saam vir ‘n goeie wasdag. Hondekomberse en alle los matjies wat gewas kan word, word vandag gewas.  Hier, op ‘n Maandag, word lekker gekuier oor allerhande ondervindings en gebeurtenisse. Ons doen dit…… Lees meer Maandag=Wasdag no 8: Opwinding/opgewonde

Oeps! Wat Wou!

Aardbewing 25/05/2020 Staat die ou afgterede vrou in haar pink japon, boude in die lug, gebuig oor Trompie se kosbak in die waskamer waar Trompie soggens sy ontbyt kry. Ewentewel, ek krap meestal die deel wat Trompie moet kry los oppad vanaf die yskas na sy kosbak. Trompie wag netjies soos ‘n opgevoede brak dat…… Lees meer Oeps! Wat Wou!