

Tags:
Lyk rustig daar
LikeLike
Dit was nou regtig die moeite werd gewees. Het heelwat aan my skryfwerk gewerk. Die plek was aan die hoofpad wat natuurlik baie besig en lawaaierig was met tye met die langnaweke tussendeur.
LikeLike
Ek het self begin om ou fotos bymekaar te kry om te gebruik vir my Memoirs. Heel in my skik met myself.
LikeLike
hallo tanna. Hoe gaan dit? Hoekom so stil. Mis tanna
LikeLike
Jong ek voel net nie lus om te skryf nie. Daar is so baie wat gebeur maar kom nie so ver om te skryf nie.
LikeLike
Hallo liefste tanna. Is tanna ok? verskriklik lanklaas van tanna gehoor. Mis tanna Adrie
LikeLike
Gesondheid is gelukkig goed. Net die allenheid wat my vang op hierdie stadium.
LikeLike
Alleen? Waar is die kinders dan? Ja my liefste tanna ek is ook nie n alleen mens nie. Bly dit gaan goed met tanna. Ek mis tanna na al die jare nog steeds. Nou die dag weer op een van tanna se albumpies afgekom wat tanna vir my gemaak het many moons ago. Dit was goeie dae daardie. Lief vir tanna
LikeLike
Stem saam oor goeie dae. Daardie scrap in die winkeltjie by Pick-and-Pay sal ek nie vergeet nie. Die Indiër onderwyseressie wat saam my was is “n jaar of twee later dood. Waarvan weet ek nie. Jy weet mos Indiers glo nie aan dat vrou dr toe mag gaan nie. Ek is ‘n alleen mens maar steeds het mens aanspraak nodig om ‘n werkende brein te behou.
LikeLike
Ja ek onthou haar tanna en ek dink dit was n hartaanval as ek reg kan onthou. Ja tanna en moet besig bly om jou verstand te behou. Ek het nou verskeie borduurwerk ook aangeleer. Doen nou kruissteek, goudwerk, hardanger, lintborduur en hekel en brei. Die dae is net te kort vir alles wat ek wil doen.
Hier is dit vandag koud en winderig. Hulle voorspel vir ons donderstorms van 1 uur af en dit reen oral in die land. My winterstone het al begin en ons trek nou eers in April. hef aan le nog voor.
Tanna moet tog dikwels van tanna laat hoor asb. Ek mis tanna regtig baie . Tanna is kosbaar. Lief tanna
LikeLike
Gelukkig is jy ook een wat nie met leë hande kan sit nie. Dit hou mens aan die gang. Jy is ook baie spesiaal vir my. Ons het heelwat diep waters deur geswem. Lief jou baie.
LikeLike
Laat ‘n boodskap