2 Temotïus 3:15
15 en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur geloof in Christus Jesus.
2 Temotïus 3:15
15 en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur geloof in Christus Jesus.
by
Baie dankie dat jy ons inspireer om te groei in kennis van God se wil! ❤
LikeLike
Ek moet ook baie dankie sê dat jy dit lees en inspirasie kry.
LikeLike
Ek het jou blog opgesoek en lekker gelees. Daar is egter nie plek om kommentaar te lewer nie.
Jy is ook welkom om saam met my weekliks n stukkie te skryf op Maandag=Wasdag. Sal dit baie waardeer
LikeLike
Baie dankie. Ai. Ek sukkel met die blog. Ek sal kyk of ek die verkeerde knoppie gedruk het. Dankie dat ek kan saamskryf! ❤
LikeLike
Ek vermoed dat jy “pages” gebruik as jou “main” plek om te skryf. ‘n Page is net ‘n statiese bladsy soos joune nou is. gaan na Customize: Home page settings: merk laast post. Jy moet egter eers twee pages maak. Een is staties vir jou About en die ander een is dan waar jy goed skryf. Hoop jy kom reg.
LikeLike
Speel maar bietjie rond. Jy gaan dit geniet as dit werk.
LikeLike
Dis reg so. Baie dankie vir die uitnodiging. Waar plaas ek dit?
LikeLike
Hier is die skakel na hierdie week se Wasdag;
https://kreuk-els.com/2021/02/15/maandagwasdag-no-7-vreugde-en-of-plesier/
LikeLike
Laat ‘n boodskap