Kinderprenteleesboek

Ek het vir 21 dae ‘n heerlike kursus gedoen om ‘n kinderstorie te skryf. Dit was ‘n nuwe ondervinding vir my. Ek het baie geleer.

Dis vir kleintjies 3-5 jaar wat nog nie baie lank kan luister of aandag gee nie. Die illustrasies gaan natuurlik ook ‘n groot rol speel.

Die storie is in Engels. So, verskoon maar my Afrikaanse vrinne.

  1. Ek vra vir voorstelle vir n naam asb.

2. Ook as daar iets is wat ek kan byvoeg omdit lewendiger te laat vertoon sal ook waardeer word.

3. En dan laaste: hoe lees die storietjie?

The spider and the wasp.

Mummy Spider sits watching.

Babies play. 

Jamy wails: “I’m hungry!”

“I love wasp wings,” Sue dances.

“I want the eyes, eyes Mummy,” sings Sam.

A shadow zips past. 

“What was that?”

“Glasses, children! Where are my glasses!”

“Found them.”

“Quiet, stay together.”

The web shivers and shakes.

Whir, zoom, buzz.

Mummy bolts outside.

Waspy Wasp 

on a thread!

Mummy spins-

Hind legs pulling, front legs feeding the thread;

On and on,

Round, and round

Waspy swings,

round and round. The thread tightens.

“I need to get nearer, nearer…”

Mummy stretches: “Keep still…”

……….

“I won’t!”

Waspy puffs cheeks point sting. 

Wings like helicopter rotor blades.

Spin and spin.

Waspy spirals faster, faster.

Stops, exhausted.

Mummy reaches out. 

Waspy, sting ready.

One mighty swing

Mummy’s glasses fly off

the thread snaps. 

Whoosh, gone. 

“Sorry kids, no breakfast today.”

What is your favourite breakfast?

Wasp eyes, wings, legs or the body?


Posted

in

, , , ,

by

Comments

23 reaksies op “Kinderprenteleesboek”

  1. Dr Christa van Staden Avatar

    Oe dit is oulik. Daar is na my menin bietjie werk aan die plasing van leestekens, maar ek hou baie van die storie. Gaan vir my dogter stuur om vir haar drie te lees en kommentaar te lewer.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis baie gaaf. Ek moet juis dit voorlees om te toets of kleintjies daarvan hou. Daars nog heelwat werk om daaraan te doen voordat dit reg is vir publikasie. Ek shop nou eers rond vir n illustreerder. Ons het hier n klein boekwinkeltjie wat net NZ skrywers se boeke verkoop. Hul het ook vrywilligers wat help om plekkie oop te hou. Gaan bietjie daar ook gesels want die twee bestuurders is albei skrywers wat saam met my ook in bib begin skryf het.

      Liked by 1 person

  2. Vuurvliegie se lekkervurigeaffêre Avatar

    Ek het jou storie geniet. Sou net op einde eerder laat Mamma Spinnekop spens toe gaan vir ontbyt. Dis mos hoe hulle webbe werk.

    Jy is so oulik en kreatief. ‘n Ware voorbeeld vir my!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie bly jy het storietjie geniet. Die spens deel klink ook nogal na n lekker einde. Dalk kan almal om n’n tafel sit en eet soos kindertjies veronderstel is om te doen. Ek het dit werklk geniet om te doen. Dit was een oggend terwyl ek skottelgoed gewas het dat n wesp in n spinnedraad gevang was buite venster en so tekere gegaan het dat ek nie kon help om dit te gebruik nie.

      Like

  3. HesterLeyNel Avatar

    Jy is so oulik! Sukses met jou nuwe onderneming.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Hester. Ek wil nog altyd n hele reeks oor Trompie se dinge skryf.

      Liked by 1 person

  4. Aletta - nowathome Avatar

    Dis baie oulik Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Aletta, was n heerlike afleiding. Die spinnekop en wesp se storie het een oggend buite my venster plaasgevind!

      Like

  5. Abrie Joubert Avatar

    Sjoe dit is ‘n spannende storie!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Bly jy kon die spanning voel. Dink net as die illustrasies daarby is.!

      Liked by 1 person

  6. Vuurvliegie se lekkervurigeaffêre Avatar

    Dis wonderlik dat inspirasie oral is. 🤗

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek sê mos altyd, hou jou oë oop en jy sien baie geleenthede.

      Like

  7. Toortsie Avatar

    Dis baie oulik!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Toortsie. Was n lekker uitdaging gewees. Baie geleer.

      Like

  8. appeltjie Avatar

    September maande later: wat het toe geword van die storie? illustreerder gekry? Ek lees gereeld stories vir kinders en hulle wil altyd die prent kyk. Dit moet as’t ware die storie dra. Die woorde is dikwels net bysaak. Selfs al is hulle in graad 2.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Tyd het gevlieg! Ek is nog besig om my illustrasies self te beplan. Ek verwerk ook nog die storie verder sodat ek 32 bladsye kan gebruik vir boek. Ek mag tot 500 woorde gebruik, res is alles illustrasies. Dankie vir belangstelling. Ek’t bietjie gestagneer maar is weer besig om spoed op te tel met skrywery. Ek werk mos aan my Memoirs ook.

      Like

      1. appeltjie Avatar

        is jy dieselfde as die kreukels en plooie blog?

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ja dis reg. Het nou eers hier in my Site gegrawe om te kyk wat aangaan toe vind ek die een van jou in my spam.

          Like

  9. https:/afrikaansegedigte.wordpress.com/ Avatar

    Baie kreatief! ‘n Besonderse storie. Té oulik. Mag jou boek lekker vinnig verkoop.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ongelukkig het ek gestol en nog niks verder gedoen om hom te voltooi nie. Wil graag self illustreer wat eers nog geoefen moet word.

      Like

      1. httpafrikaansegedigte.wordpress.com Avatar
        httpafrikaansegedigte.wordpress.com

        Ek het ook ‘n Engelse storieboek geskryf wat nou net rondlê. So ek verstaan! 🌼

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.