Maandag=Wasdag: no 16; LOOP

Image result for washday cartoon

Goeie dag al die wasdag mense!

Ek het ‘n stuk geskryf oor LOOP wat ek nêrens kan opspoor op die oomblik nie.

LOOP kan as

  • werklike menslike loop gebruik.
  • as die loop van ‘n geweer
  • as die loop van ‘n rivier
  • as die loop van die lewe

gebruik word.

Hierdie week skryf iets waarin jy die woord LOOP gebruik.

Geniet dit en skryf Afrikaans want Afrikaans is n wonderlike taal.

Deur scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

5 comments

Laat 'n boodskap na Kameel Kanselleer antwoord

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.