Belangrikheid van neerpen (journaling)


Image result for journaling examples

Ek het in Mei saam met HesterleyNel een-en-dertig dae, aantekeninge in ‘n dagboek gemaak. Om ‘n dagboek aan te hou help om ‘n skryfritme aan te leer, asook om jou gedagtes te ontleed en uit te sorteer.

Drie redes hoekom neerpen(journaling) en ‘n dagboek so belangrik is.

Eerste Rede: 

Neerpen dien as ‘n vingerwysing  om stadiger deur die lewe te beweeg en die lewe meer te waardeer.

Om ‘n oomblik te sit (net vyf minute) en te skryf breek daardie gejaagdheid. Dit bring jou terug na die werklikheid.

Tweede Rede:

‘n Dagboek  inskrywing is ‘n skoon bladsy om op te skryf; om na te dink; te kalmeer.

Skryf bv voor en nadele van gebeurtenis. Lees dit en voel sommer beter en ligter nadat jy ‘n tydjie afgeknyp het om te skryf.

Derde Rede:

Neerpen help om jou gedagtes en denke skerp te hou. Dit help ook om jou emosies meer te verstaan en in toom  te hou.

Die groot verrassing op die einde , as jy aanhou skryf, is dat jy met tyd beter en makliker skryf, en ook ‘n bonus om makliker te kommunikeer. Jy reguleer ook jou emosies makliker. 

Neerpen hou jou gefokus en kalm.


Deur scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

11 comments

Laat 'n boodskap na scrapydo2.wordpress.com Kanselleer antwoord

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.