Dit was’ n stormagtige paar dae gewees hier in NZ. Die winter wil maar nie regtig deurbreek nie. Tussen die bewolkte dae was daar heerlike warm dae gewees. Dit het gemaak dat ek die volgende liedjie gesing het(in my gedagtes) terwyl ek en Trompie geloop het.
Lekker luister!
Ag dankie, sweet memories! Voortrekkers. In kar
as susters dreig om te veg.
LikeLike
Lekker onthou
LikeLiked by 1 person
Hopenlik kry jy hierdie, Ineke?
LikeLike
Het hom gekry! Dankie vir die likes!
LikeLike